Op 23 Augustus 2017 was dit Kindersorg Worcester se beurt om deur die Audensberg Toyota Angels besoek te ontvang.

Hulle is ‘n staats welsyns organisasie met ‘n   hoofdoel  om Kinderbeskermingsdienste aan minderjarige kinders te lewer. Op die oomblik is onverantwoordelike ouers wat nie hul kinders kan versorg of die kinders misbruik, mishandel en verwaarloos die grootste probleem waarmee hulle help.

NEWS ARCHIVES

CONTACT AUTOMARK

SEARCH AUTOMARK

Year:
   
Make:
   
Model:
   
Body Style:
+